Wees op datum met al die skool gebeure.

Die skakels hieronder koppel die skool se kalender met jou eie kalender. Al die gebeure sal automaties begevoeg word.

Skryf in tot die Cloud Calendar deur te druk op die skakel hier onder. Kies die skakel van die toep wat jy meestal gebruik:


Vir meer inligting oor die Apple kalender druk hier . Vir meer inligting oor Google kalendar druk hier.

Nadat jy ingeskryf het tot die Cloud Calendar op jou Android toestel, onthou om die kalenders the sinkroniseer.



If you want to empower people to engage with your events visit:

www.calendaronmyphone.com

* Calendar on my phone does not guarantee the accuracy of the information or takes any responsibility for any damages resulting from the use thereof.